Regverdige mond

Ek het 'n díng oor eerlikheid. Ek verpes dit as iemand 'n leuen vertel of die waarheid verdraai. Moenie oordryf nie. Moenie stertjies bylas nie. Moenie die waarheid manipuleer nie. (Ek het 'n renons in manipulasie ook, maar dit laat ek vir 'n ander dag.) Dieselfde maat waarmee ek ander oordeel, oordeel ek my ook. … Lees verder Regverdige mond

Advertisements